Hebreërs 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Want ons word in werklikheid slegs deelgenote van die Christus+ as ons tot die einde toe stewig vashou aan die vertroue wat ons aan die begin gehad het,+ 1 Johannes 2:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Elkeen wat die Seun loën, het ook nie die Vader nie.+ Hy wat die Seun bely,+ het ook die Vader.+
14 Want ons word in werklikheid slegs deelgenote van die Christus+ as ons tot die einde toe stewig vashou aan die vertroue wat ons aan die begin gehad het,+