-
Esegiël 34:8Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
8 ‘“So waar as ek lewe”, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, “waarlik, omdat my skape iets geword het om te plunder en my skape vir al die wilde diere van die veld voedsel gebly het, omdat daar geen herder was nie, en my herders my skape nie gesoek het nie, maar die herders hulleself bly voed het+ en my skape nie laat wei het nie”’,
-