Matteus 5:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “Gelukkig is die barmhartiges,+ want aan hulle sal barmhartigheid bewys word. Matteus 9:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Gaan dan en leer wat dit beteken: ‘Ek wil barmhartigheid hê en nie offerandes nie.’+ Want ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars.” Jakobus 2:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want wie nie barmhartigheid beoefen nie, sal sy oordeel sonder barmhartigheid kry.+ Barmhartigheid verbly hom triomfantlik oor die oordeel.
13 Gaan dan en leer wat dit beteken: ‘Ek wil barmhartigheid hê en nie offerandes nie.’+ Want ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars.”
13 Want wie nie barmhartigheid beoefen nie, sal sy oordeel sonder barmhartigheid kry.+ Barmhartigheid verbly hom triomfantlik oor die oordeel.