Eksodus 28:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En jy moet dit vul met ’n steeninvulling, vier rye stene.+ ’n Ry van robyn,+ topaas+ en smarag,+ die eerste ry. Openbaring 4:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy wat daarop sit, is in sy voorkoms+ soos ’n jaspissteen+ en ’n kosbare rooikleurige steen, en rondom die troon is daar ’n reënboog+ wat in sy voorkoms soos ’n smarag is.+
17 En jy moet dit vul met ’n steeninvulling, vier rye stene.+ ’n Ry van robyn,+ topaas+ en smarag,+ die eerste ry.
3 En hy wat daarop sit, is in sy voorkoms+ soos ’n jaspissteen+ en ’n kosbare rooikleurige steen, en rondom die troon is daar ’n reënboog+ wat in sy voorkoms soos ’n smarag is.+