Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 4
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Openbaring 4:1

Kruisverwysings

  • +Eks 19:16; Op 1:10
  • +Ge 28:12; Op 11:12
  • +Da 2:28; Op 1:1

Openbaring 4:2

Kruisverwysings

  • +1Kn 22:19; Jes 6:1
  • +Ps 11:4; Han 7:55
  • +Ese 1:26; Da 7:9

Openbaring 4:3

Kruisverwysings

  • +1Jo 1:5
  • +Op 21:11
  • +Ge 9:13
  • +Eks 28:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 6 2016 bl. 4

    Die Wagtoring,

    2005/3/15, bl. 31

Openbaring 4:4

Kruisverwysings

  • +Op 3:21; 20:4
  • +1Kr 24:1, 18; Lu 1:5
  • +Op 1:6; 4:10
  • +Op 6:11; 19:8
  • +1Pe 5:4

Openbaring 4:5

Kruisverwysings

  • +Job 38:35; Ese 1:13
  • +Eks 19:16; 20:18
  • +Eks 25:31; 40:24
  • +Op 1:4; 5:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/1/15, bl. 30

Openbaring 4:6

Kruisverwysings

  • +Eks 30:18; 1Kn 7:23
  • +Ese 1:5; Op 4:9

Openbaring 4:7

Kruisverwysings

  • +2Sa 17:10; Spr 28:1; Jes 31:4
  • +1Kn 7:25; Op 6:3
  • +Op 6:5
  • +Op 6:7
  • +Job 39:29; Ese 1:10

Openbaring 4:8

Kruisverwysings

  • +Op 5:8
  • +Jes 6:2
  • +Spr 15:3; Ese 1:18; 10:12; Heb 4:13
  • +Jes 6:3; Lu 1:49
  • +Eks 6:3; Op 11:17; 15:3
  • +Eks 3:14; Op 1:4

Openbaring 4:9

Kruisverwysings

  • +Ps 92:1
  • +Ps 47:8; Op 21:5
  • +Ps 90:2; Da 4:34; 12:7

Openbaring 4:10

Kruisverwysings

  • +Op 5:8
  • +1Kr 16:29; Ps 95:6; Op 19:10

Openbaring 4:11

Kruisverwysings

  • +Mt 5:16; Op 14:7
  • +1Ti 1:17
  • +Op 5:13; 7:12; 11:17; 12:10
  • +Ef 3:9; Op 10:6
  • +Mt 6:10; 26:39; 1Pe 4:2; 1Jo 2:17
  • +Ge 2:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/12/1, bl. 31

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 4:1Eks 19:16; Op 1:10
Op. 4:1Ge 28:12; Op 11:12
Op. 4:1Da 2:28; Op 1:1
Op. 4:21Kn 22:19; Jes 6:1
Op. 4:2Ps 11:4; Han 7:55
Op. 4:2Ese 1:26; Da 7:9
Op. 4:31Jo 1:5
Op. 4:3Op 21:11
Op. 4:3Ge 9:13
Op. 4:3Eks 28:17
Op. 4:4Op 3:21; 20:4
Op. 4:41Kr 24:1, 18; Lu 1:5
Op. 4:4Op 1:6; 4:10
Op. 4:4Op 6:11; 19:8
Op. 4:41Pe 5:4
Op. 4:5Job 38:35; Ese 1:13
Op. 4:5Eks 19:16; 20:18
Op. 4:5Eks 25:31; 40:24
Op. 4:5Op 1:4; 5:6
Op. 4:6Eks 30:18; 1Kn 7:23
Op. 4:6Ese 1:5; Op 4:9
Op. 4:72Sa 17:10; Spr 28:1; Jes 31:4
Op. 4:71Kn 7:25; Op 6:3
Op. 4:7Op 6:5
Op. 4:7Op 6:7
Op. 4:7Job 39:29; Ese 1:10
Op. 4:8Op 5:8
Op. 4:8Jes 6:2
Op. 4:8Spr 15:3; Ese 1:18; 10:12; Heb 4:13
Op. 4:8Jes 6:3; Lu 1:49
Op. 4:8Eks 6:3; Op 11:17; 15:3
Op. 4:8Eks 3:14; Op 1:4
Op. 4:9Ps 92:1
Op. 4:9Ps 47:8; Op 21:5
Op. 4:9Ps 90:2; Da 4:34; 12:7
Op. 4:10Op 5:8
Op. 4:101Kr 16:29; Ps 95:6; Op 19:10
Op. 4:11Mt 5:16; Op 14:7
Op. 4:111Ti 1:17
Op. 4:11Op 5:13; 7:12; 11:17; 12:10
Op. 4:11Ef 3:9; Op 10:6
Op. 4:11Mt 6:10; 26:39; 1Pe 4:2; 1Jo 2:17
Op. 4:11Ge 2:3
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Openbaring 4:1-11

Openbaring

4 Ná hierdie dinge het ek gesien, en kyk! ’n geopende deur in die hemel, en die eerste stem wat ek gehoor het, was soos van ’n trompet+ en het met my gepraat en gesê: “Kom op hierheen,+ en ek sal jou die dinge toon wat moet plaasvind.”+ 2 Ná hierdie dinge het ek onmiddellik onder die krag van die gees gekom: en kyk! daar het ’n troon+ in die hemel+ gestaan, en iemand sit op die troon.+ 3 En hy wat daarop sit, is in sy voorkoms+ soos ’n jaspissteen+ en ’n kosbare rooikleurige steen, en rondom die troon is daar ’n reënboog+ wat in sy voorkoms soos ’n smarag is.+

4 En rondom die troon is daar vier-en-twintig trone, en op hierdie trone+ het ek vier-en-twintig+ ouderlinge+ sien sit, geklee in wit boklere+ en met goue krone+ op hulle koppe. 5 En uit die troon gaan daar weerligstrale+ en stemme en donderslae+ uit; en daar is sewe vuurlampe+ wat voor die troon brand, en hulle beteken die sewe geeste+ van God. 6 En voor die troon is daar as ’t ware ’n glasagtige see+ soos kristal.

En in die middel van die troon en rondom die troon is daar vier lewende wesens+ wat van voor en van agter vol oë is. 7 En die eerste lewende wese is soos ’n leeu,+ en die tweede lewende wese is soos ’n jong bul,+ en die derde lewende wese+ het ’n gesig soos dié van ’n mens, en die vierde lewende wese+ is soos ’n vlieënde arend.+ 8 En wat die vier lewende wesens betref,+ elkeen van hulle het onderskeidelik ses vlerke;+ rondom en aan die onderkant is hulle vol oë.+ En hulle het dag en nag geen rus nie terwyl hulle sê: “Heilig, heilig, heilig is Jehovah+ God, die Almagtige,+ wat was en wat is+ en wat kom.”

9 En elke keer as die lewende wesens heerlikheid en eer en dank gee+ aan die Een wat op die troon sit,+ die Een wat vir ewig en altyd lewe,+ 10 val die vier-en-twintig ouderlinge+ neer voor die Een wat op die troon sit en aanbid+ die Een wat vir ewig en altyd lewe, en hulle gooi hulle krone voor die troon en sê: 11 “U is waardig, Jehovah, ja, ons God, om die heerlikheid+ en die eer+ en die krag+ te ontvang, want u het alles geskep,+ en weens u wil+ het hulle bestaan en is hulle geskep.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel