Filippense 3:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Laat ons in elk geval, in die mate waarin ons vooruitgang gemaak het, voortgaan om ordelik in hierdie selfde roetine te wandel.+ 1 Petrus 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 maar word, in ooreenstemming met die Heilige wat julle geroep het, self ook in julle hele gedrag heilig,+
16 Laat ons in elk geval, in die mate waarin ons vooruitgang gemaak het, voortgaan om ordelik in hierdie selfde roetine te wandel.+
15 maar word, in ooreenstemming met die Heilige wat julle geroep het, self ook in julle hele gedrag heilig,+