Psalm 62:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Ook liefderyke goedhartigheid behoort aan u, o Jehovah,+Want u vergeld elkeen volgens sy werk.+ Spreuke 24:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 As jy sê: “Kyk! Ons het dit nie geweet nie”+—sal hy wat die harte toets, dit dan nie bemerk,+ en hy wat let op jou siel, dit dan nie weet+ en die mens beslis volgens sy optrede vergeld nie?+ Jeremia 17:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Ek, Jehovah, deursoek die hart,+ ondersoek die niere,+ ja, om aan elkeen te gee volgens sy weë,+ volgens die vrug van sy handelinge.+ Romeine 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hy sal elkeen volgens sy werke vergeld:+
12 As jy sê: “Kyk! Ons het dit nie geweet nie”+—sal hy wat die harte toets, dit dan nie bemerk,+ en hy wat let op jou siel, dit dan nie weet+ en die mens beslis volgens sy optrede vergeld nie?+
10 Ek, Jehovah, deursoek die hart,+ ondersoek die niere,+ ja, om aan elkeen te gee volgens sy weë,+ volgens die vrug van sy handelinge.+