12 Wanneer jou dae vervul is+ en jy met jou voorvaders moet ontslaap,+ dan sal ek beslis jou saad ná jou verwek, wat uit jou liggaam sal voortkom; en ek sal inderdaad sy koninkryk stewig vestig.+
16 “‘Ek, Jesus, het my engel gestuur om aan julle te getuig van hierdie dinge vir die gemeentes. Ek is die wortel+ en die nakomeling+ van Dawid, en die helder môrester.’”+