Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 22
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Openbaring 22:1

Kruisverwysings

  • +Ese 47:1
  • +Joh 1:29

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/1/15, bl. 30

    2009/2/15, bl. 5

    2008/6/1, bl. 14-15

    2002/9/15, bl. 32

Openbaring 22:2

Kruisverwysings

  • +Op 2:7
  • +Ese 47:12
  • +Ese 47:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/12/15, bl. 28

    2012/1/15, bl. 30

Openbaring 22:3

Kruisverwysings

  • +Sag 14:11
  • +Ps 9:7
  • +Op 3:21
  • +Ro 1:9

Openbaring 22:4

Kruisverwysings

  • +Ps 17:15; Mt 5:8
  • +Op 14:1

Openbaring 22:5

Kruisverwysings

  • +Op 21:25
  • +Jes 60:19; 1Jo 1:5
  • +Da 7:18; Op 3:21; 14:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/1/15, bl. 30

Openbaring 22:6

Kruisverwysings

  • +Tit 1:2; Op 21:5
  • +2Sa 23:2; 2Ti 3:16
  • +1Sa 3:21; Jer 37:6
  • +Op 1:1

Openbaring 22:7

Kruisverwysings

  • +Op 16:15; 22:20
  • +Joh 13:17; Op 1:3

Openbaring 22:8

Kruisverwysings

  • +Han 10:25

Openbaring 22:9

Kruisverwysings

  • +Jl 2:28
  • +Ps 29:2; Mt 4:10; Op 19:10

Openbaring 22:10

Kruisverwysings

  • +Op 1:3

Openbaring 22:11

Kruisverwysings

  • +Da 12:10
  • +2Ti 3:13; Jud 10
  • +Ro 5:1
  • +Flp 3:16; 1Pe 1:15

Openbaring 22:12

Kruisverwysings

  • +Jes 40:10
  • +Heb 11:6
  • +Ps 62:12; Spr 24:12; Jer 17:10; Ro 2:6

Openbaring 22:13

Kruisverwysings

  • +Jes 44:6; Op 1:8; 21:6
  • +Jes 48:12

Openbaring 22:14

Kruisverwysings

  • +1Jo 1:7; Op 1:3
  • +Op 2:7
  • +Op 21:12

Openbaring 22:15

Kruisverwysings

  • +De 23:18; Mt 7:6; Flp 3:2
  • +Ga 5:20
  • +Ef 5:5
  • +Kol 3:9; Op 21:8

Openbaring 22:16

Kruisverwysings

  • +Jes 11:10; Op 5:5
  • +Jes 11:1; 53:2; Jer 23:5; 33:15; Ro 1:3
  • +Nu 24:17; Op 2:28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/4/1, bl. 14

Openbaring 22:17

Kruisverwysings

  • +Op 22:6
  • +Op 21:9
  • +Mt 11:28
  • +Joh 4:14
  • +Jes 55:1; Joh 7:37; Op 7:17; 21:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/3/15, bl. 24-29

    2011/12/15, bl. 25

    2010/2/15, bl. 14-18

    2008/6/1, bl. 14-15

Openbaring 22:18

Kruisverwysings

  • +De 4:2; 12:32; Spr 30:6; Joh 20:30; 2Kor 11:4; Ga 1:8; 1Jo 4:3
  • +2Jo 9; Op 15:1

Openbaring 22:19

Kruisverwysings

  • +Op 2:7; 22:2
  • +Op 21:2

Openbaring 22:20

Kruisverwysings

  • +Op 3:11; 22:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/3/15, bl. 3

    Jehovah se dag, bl. 156-157

Openbaring 22:21

Kruisverwysings

  • +Ro 16:20; 2Te 3:18

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 22:1Ese 47:1
Op. 22:1Joh 1:29
Op. 22:2Op 2:7
Op. 22:2Ese 47:12
Op. 22:2Ese 47:12
Op. 22:3Sag 14:11
Op. 22:3Ps 9:7
Op. 22:3Op 3:21
Op. 22:3Ro 1:9
Op. 22:4Ps 17:15; Mt 5:8
Op. 22:4Op 14:1
Op. 22:5Op 21:25
Op. 22:5Jes 60:19; 1Jo 1:5
Op. 22:5Da 7:18; Op 3:21; 14:1
Op. 22:6Tit 1:2; Op 21:5
Op. 22:62Sa 23:2; 2Ti 3:16
Op. 22:61Sa 3:21; Jer 37:6
Op. 22:6Op 1:1
Op. 22:7Op 16:15; 22:20
Op. 22:7Joh 13:17; Op 1:3
Op. 22:8Han 10:25
Op. 22:9Jl 2:28
Op. 22:9Ps 29:2; Mt 4:10; Op 19:10
Op. 22:10Op 1:3
Op. 22:11Da 12:10
Op. 22:112Ti 3:13; Jud 10
Op. 22:11Ro 5:1
Op. 22:11Flp 3:16; 1Pe 1:15
Op. 22:12Jes 40:10
Op. 22:12Heb 11:6
Op. 22:12Ps 62:12; Spr 24:12; Jer 17:10; Ro 2:6
Op. 22:13Jes 44:6; Op 1:8; 21:6
Op. 22:13Jes 48:12
Op. 22:141Jo 1:7; Op 1:3
Op. 22:14Op 2:7
Op. 22:14Op 21:12
Op. 22:15De 23:18; Mt 7:6; Flp 3:2
Op. 22:15Ga 5:20
Op. 22:15Ef 5:5
Op. 22:15Kol 3:9; Op 21:8
Op. 22:16Jes 11:10; Op 5:5
Op. 22:16Jes 11:1; 53:2; Jer 23:5; 33:15; Ro 1:3
Op. 22:16Nu 24:17; Op 2:28
Op. 22:17Op 22:6
Op. 22:17Op 21:9
Op. 22:17Mt 11:28
Op. 22:17Joh 4:14
Op. 22:17Jes 55:1; Joh 7:37; Op 7:17; 21:6
Op. 22:18De 4:2; 12:32; Spr 30:6; Joh 20:30; 2Kor 11:4; Ga 1:8; 1Jo 4:3
Op. 22:182Jo 9; Op 15:1
Op. 22:19Op 2:7; 22:2
Op. 22:19Op 21:2
Op. 22:20Op 3:11; 22:7
Op. 22:21Ro 16:20; 2Te 3:18
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Openbaring 22:1-21

Openbaring

22 En hy het my ’n rivier van water van die lewe+ gewys, helder soos kristal, wat uit die troon van God en van die Lam uitvloei,+ 2 al in die middel van sy breë straat af. En aan weerskante van die rivier was daar bome+ van die lewe wat twaalf vrugteoeste voortbring, wat elke maand hulle vrugte oplewer.+ En die blare van die bome was vir die genesing van die nasies.+

3 En daar sal geen vervloeking meer wees nie.+ Maar die troon van God+ en van die Lam+ sal in die stad wees, en sy slawe sal heilige diens aan hom verrig;+ 4 en hulle sal sy aangesig sien,+ en sy naam sal op hulle voorkoppe wees.+ 5 En daar sal nie meer nag wees nie,+ en hulle het geen lamplig nodig nie, en ook het hulle nie sonlig nie, want Jehovah God sal hulle verlig,+ en hulle sal vir ewig en altyd as konings heers.+

6 En hy het vir my gesê: “Hierdie woorde is betroubaar en waaragtig;+ ja, Jehovah, die God van die geïnspireerde uitinge+ van die profete,+ het sy engel uitgestuur om vir sy slawe die dinge te toon wat binnekort moet plaasvind.+ 7 En kyk! ek kom gou.+ Gelukkig is elkeen wat die woorde van die profesie van hierdie boekrol bewaar.”+

8 Wel, ek, Johannes, was die een wat hierdie dinge gehoor en gesien het. En toe ek gehoor en gesien het, het ek neergeval om te aanbid+ voor die voete van die engel wat my hierdie dinge getoon het. 9 Maar hy sê vir my: “Pas op! Moet dit nie doen nie! Ek is maar net ’n medeslaaf van jou en van jou broers wat profete+ is en van dié wat die woorde van hierdie boekrol bewaar. Aanbid God.”+

10 Hy sê ook vir my: “Moenie die woorde van die profesie van hierdie boekrol verseël nie, want die vasgestelde tyd is naby.+ 11 Wie onreg doen, laat hom steeds onreg doen;+ en laat die vuile steeds vuil gemaak word;+ maar laat die regverdige+ steeds regverdigheid doen, en laat die heilige steeds heilig gemaak word.+

12 “‘Kyk! Ek kom gou,+ en die loon+ wat ek gee, is by my, om elkeen volgens sy werk te vergeld.+ 13 Ek is die Alfa en die Omeʹga,+ die eerste en die laaste,+ die begin en die einde. 14 Gelukkig is dié wat hulle klere was,+ sodat hulle die reg kan hê om na die bome van die lewe+ te gaan en sodat hulle deur die poorte ingang tot die stad kan verkry.+ 15 Buite is die honde+ en dié wat spiritisme beoefen+ en die hoereerders+ en die moordenaars en die afgodedienaars en elkeen wat van ’n leuen hou en dit beoefen.’+

16 “‘Ek, Jesus, het my engel gestuur om aan julle te getuig van hierdie dinge vir die gemeentes. Ek is die wortel+ en die nakomeling+ van Dawid, en die helder môrester.’”+

17 En die gees+ en die bruid+ hou aan om te sê: “Kom!” En laat enigeen wat hoor, sê: “Kom!”+ En laat enigeen wat dors is, kom;+ laat enigeen wat wil, die water van die lewe neem, verniet.+

18 “Ek getuig aan elkeen wat die woorde van die profesie van hierdie boekrol hoor: As iemand ’n byvoeging+ by hierdie dinge maak, sal God vir hom die plae+ byvoeg wat in hierdie boekrol geskrywe staan; 19 en as iemand enigiets van die woorde van die boekrol van hierdie profesie wegneem, sal God sy deel wegneem van die bome van die lewe+ en uit die heilige stad,+ dinge waarvan in hierdie boekrol geskrywe staan.

20 “Hy wat van hierdie dinge getuig, sê: ‘Ja; ek kom gou.’”+

“Amen! Kom, Here Jesus.”

21 Mag die onverdiende goedhartigheid van die Here Jesus Christus met die heiliges wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel