Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 2:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Maar hy is ’n Jood wat dit innerlik is,+ en sy besnydenis is dié van die hart+ deur gees, en nie deur ’n geskrewe kode+ nie. Die lof+ van so iemand kom nie van mense nie, maar van God.+

  • Romeine 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Dit is egter nie asof die woord van God gefaal het nie.+ Want nie almal wat uit Israel spruit, is werklik “Israel” nie.+

  • Galasiërs 6:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En mag daar vrede en barmhartigheid op almal rus wat ordelik sal wandel volgens hierdie gedragsreël, ja, op die Israel van God.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel