40 En op die eerste dag moet julle vir julle die vrugte van pragtige bome neem, die blare van palmbome+ en die takke van digte bome en populiere van die stroomvallei, en julle moet sewe dae lank voor Jehovah julle God vrolik wees.+
13 die takke van palmbome+ geneem en uitgegaan om hom te ontmoet. En hulle het begin uitroep:+ “Red tog!+ Geseënd is hy wat in Jehovah se naam kom,+ ja, die koning+ van Israel!”