Psalm 3:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Redding behoort aan Jehovah.+U seën rus op u volk.+ Sela. Lukas 1:69 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 69 En hy het ’n horing+ van redding vir ons verwek in die huis van sy kneg Dawid, Titus 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 nie diefstal pleeg nie,+ maar goeie trou ten volle aan die dag lê,+ sodat hulle die leer van ons Redder,+ God, in alles kan versier. Judas 25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 aan die enigste God, ons Redder+ deur Jesus Christus,+ ons Here, die heerlikheid,+ majesteit, mag+ en gesag+ in die ganse vergange ewigheid+ en nou en tot in alle ewigheid.+ Amen.+
10 nie diefstal pleeg nie,+ maar goeie trou ten volle aan die dag lê,+ sodat hulle die leer van ons Redder,+ God, in alles kan versier.
25 aan die enigste God, ons Redder+ deur Jesus Christus,+ ons Here, die heerlikheid,+ majesteit, mag+ en gesag+ in die ganse vergange ewigheid+ en nou en tot in alle ewigheid.+ Amen.+