Openbaring 5:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En toe hy die boekrol neem, het die vier lewende wesens en die vier-en-twintig ouderlinge,+ elkeen met ’n harp+ en goue bakke vol reukwerk, voor die Lam neergeval, en die reukwerk+ beteken die gebede+ van die heiliges.
8 En toe hy die boekrol neem, het die vier lewende wesens en die vier-en-twintig ouderlinge,+ elkeen met ’n harp+ en goue bakke vol reukwerk, voor die Lam neergeval, en die reukwerk+ beteken die gebede+ van die heiliges.