Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 5
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Openbaring 5:1

Kruisverwysings

  • +Op 4:2
  • +Ese 2:10
  • +Jes 29:11; Da 12:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 82-83

Openbaring 5:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 82-83

Openbaring 5:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 82-83

Openbaring 5:4

Kruisverwysings

  • +Mt 24:36; Han 1:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 82-83

Openbaring 5:5

Kruisverwysings

  • +Ge 49:9; Heb 7:14
  • +Jes 11:1; Ro 15:12
  • +2Sa 7:12; Op 22:16
  • +Joh 16:33

Indekse

  • Navorsingsgids

    “My volgeling”, bl. 35-36

    Openbaring se klimaks, bl. 83-84

    Die Wagtoring (1994),

    1994/8/15, bl. 31

    “Hele Skrif”, bl. 18

Openbaring 5:6

Kruisverwysings

  • +Ef 1:20
  • +Ef 1:22
  • +Jes 53:7; Joh 1:29; 1Pe 1:19
  • +Joh 19:30; Op 5:12
  • +Op 1:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/1/15, bl. 30

    Openbaring se klimaks, bl. 54-55, 84-85

Openbaring 5:7

Kruisverwysings

  • +Ps 47:8; Jes 6:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 85

Openbaring 5:8

Kruisverwysings

  • +Op 5:14; 19:4
  • +2Kr 29:25; Op 15:2
  • +Ps 141:2; Op 8:4
  • +Kol 4:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 85-87

Openbaring 5:9

Kruisverwysings

  • +Ps 33:3; 144:9; Jes 42:10; Op 14:3
  • +Mt 26:28; Heb 9:12; 1Pe 1:19
  • +Op 14:4
  • +1Kor 6:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 31

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 6 2016, bl. 6-7

    Openbaring se klimaks, bl. 85, 87

    Ware vrede, bl. 66

Openbaring 5:10

Kruisverwysings

  • +Lu 12:32; 22:29; Heb 12:28
  • +Op 1:6
  • +Eks 19:6; 1Pe 2:9; Op 20:6
  • +Mt 19:28; Op 20:4; 22:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 31

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 6 2016, bl. 6-7

    Die Wagtoring,

    2006/8/15, bl. 6-7

    Openbaring se klimaks, bl. 87

Openbaring 5:11

Kruisverwysings

  • +De 33:2; Heb 12:22; Jud 14
  • +Da 7:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 24

    Ontwaak!,

    2011/4, bl. 29

    Openbaring se klimaks, bl. 88

    Die Wagtoring,

    1987/5/15, bl. 12

Openbaring 5:12

Kruisverwysings

  • +Jes 53:7; Op 5:6
  • +Mt 28:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 88

Openbaring 5:13

Kruisverwysings

  • +Flp 2:10
  • +1Kn 22:19; Op 4:2
  • +Joh 1:29; Op 7:17
  • +Joh 5:23; 1Ti 6:16
  • +1Pe 4:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/3, bl. 8-9

    Openbaring se klimaks, bl. 88-89

Openbaring 5:14

Kruisverwysings

  • +Op 7:11
  • +Mt 4:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 89

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 5:1Op 4:2
Op. 5:1Ese 2:10
Op. 5:1Jes 29:11; Da 12:9
Op. 5:4Mt 24:36; Han 1:7
Op. 5:5Ge 49:9; Heb 7:14
Op. 5:5Jes 11:1; Ro 15:12
Op. 5:52Sa 7:12; Op 22:16
Op. 5:5Joh 16:33
Op. 5:6Ef 1:20
Op. 5:6Ef 1:22
Op. 5:6Jes 53:7; Joh 1:29; 1Pe 1:19
Op. 5:6Joh 19:30; Op 5:12
Op. 5:6Op 1:4
Op. 5:7Ps 47:8; Jes 6:1
Op. 5:8Op 5:14; 19:4
Op. 5:82Kr 29:25; Op 15:2
Op. 5:8Ps 141:2; Op 8:4
Op. 5:8Kol 4:2
Op. 5:9Ps 33:3; 144:9; Jes 42:10; Op 14:3
Op. 5:9Mt 26:28; Heb 9:12; 1Pe 1:19
Op. 5:9Op 14:4
Op. 5:91Kor 6:20
Op. 5:10Lu 12:32; 22:29; Heb 12:28
Op. 5:10Op 1:6
Op. 5:10Eks 19:6; 1Pe 2:9; Op 20:6
Op. 5:10Mt 19:28; Op 20:4; 22:5
Op. 5:11De 33:2; Heb 12:22; Jud 14
Op. 5:11Da 7:10
Op. 5:12Jes 53:7; Op 5:6
Op. 5:12Mt 28:18
Op. 5:13Flp 2:10
Op. 5:131Kn 22:19; Op 4:2
Op. 5:13Joh 1:29; Op 7:17
Op. 5:13Joh 5:23; 1Ti 6:16
Op. 5:131Pe 4:11
Op. 5:14Op 7:11
Op. 5:14Mt 4:10
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Openbaring 5:1-14

Openbaring

5 En ek het in die regterhand van die Een wat op die troon sit,+ ’n boekrol gesien wat aan die binnekant en op die keersy beskrywe is+ en goed verseël is+ met sewe seëls. 2 En ek het ’n sterk engel gesien wat met ’n harde stem uitroep: “Wie is waardig om die boekrol oop te maak en sy seëls los te maak?” 3 Maar daar was niemand in die hemel of op die aarde of onder die aarde wat die boekrol kon oopmaak of daarin kon kyk nie. 4 En ek het baie gehuil omdat niemand waardig bevind is om die boekrol oop te maak of daarin te kyk nie.+ 5 Maar een van die ouderlinge sê vir my: “Hou op huil. Kyk! Die Leeu wat uit die stam Juda is,+ die wortel+ van Dawid,+ het oorwin,+ sodat hy die boekrol en sy sewe seëls kan oopmaak.”

6 En ek het in die middel van die troon+ en van die vier lewende wesens en in die midde van die ouderlinge+ ’n lam+ sien staan asof hy geslag is,+ met sewe horings en sewe oë, en dié oë beteken die sewe geeste+ van God wat in die hele aarde uitgestuur is. 7 En hy het gegaan en dit dadelik uit die regterhand geneem van die Een wat op die troon sit.+ 8 En toe hy die boekrol neem, het die vier lewende wesens en die vier-en-twintig ouderlinge,+ elkeen met ’n harp+ en goue bakke vol reukwerk, voor die Lam neergeval, en die reukwerk+ beteken die gebede+ van die heiliges. 9 En hulle sing ’n nuwe lied+ en sê: “U is waardig om die boekrol te neem en sy seëls oop te maak, want u is geslag, en met u bloed+ het u mense uit elke stam en taal en volk en nasie vir God+ gekoop,+ 10 en u het hulle ’n koninkryk+ en priesters+ vir ons God gemaak,+ en hulle gaan as konings+ oor die aarde heers.”

11 En ek het gesien, en ek het ’n stem van baie engele rondom die troon en die lewende wesens en die ouderlinge gehoor, en hulle getal was tienduisende van tienduisende+ en duisende van duisende,+ 12 en hulle het met ’n harde stem gesê: “Die Lam wat geslag is,+ is waardig om die krag en rykdom en wysheid en sterkte en eer en heerlikheid en lof te ontvang.”+

13 En ek het elke skepsel wat in die hemel en op die aarde en onder die aarde+ en op die see is, en alles wat in hulle is, hoor sê: “Aan die Een wat op die troon sit+ en aan die Lam+ die lof en die eer+ en die heerlikheid+ en die mag vir ewig en altyd.” 14 En die vier lewende wesens het gesê: “Amen!” en die ouderlinge+ het neergeval en aanbid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel