Psalm 35:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Maar oor my mankheid was hulle bly en het hulle bymekaargekom;+Hulle het teen my bymekaargekom+En my neergeslaan sonder dat ek dit geweet het;+Hulle het my verskeur en nie stilgebly nie.+ Spreuke 24:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Wanneer jou vyand val, moet jy jou nie verbly nie; en wanneer hy struikel, laat jou hart dan nie bly wees nie,+
15 Maar oor my mankheid was hulle bly en het hulle bymekaargekom;+Hulle het teen my bymekaargekom+En my neergeslaan sonder dat ek dit geweet het;+Hulle het my verskeur en nie stilgebly nie.+
17 Wanneer jou vyand val, moet jy jou nie verbly nie; en wanneer hy struikel, laat jou hart dan nie bly wees nie,+