Psalm 18:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die toue van die dood het my omring;+Stortvloede van deugniete het my ook bly verskrik.+ Jesaja 17:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Ha, die beroering van baie volke, wat onstuimig is met die onstuimigheid van die seë! En die gedruis van volksgroepe, wat ’n lawaai maak net soos die gedruis van magtige waters!+
12 Ha, die beroering van baie volke, wat onstuimig is met die onstuimigheid van die seë! En die gedruis van volksgroepe, wat ’n lawaai maak net soos die gedruis van magtige waters!+