Romeine 5:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want Christus het inderdaad, terwyl ons nog swak was,+ op die vasgestelde tyd vir goddeloses gesterf.+ 1 Petrus 3:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Ja, ook Christus het eens en vir altyd aangaande sondes gesterf,+ ’n regverdige vir onregverdiges,+ om julle tot God te lei+—hy wat doodgemaak is in die vlees,+ maar lewend gemaak is in die gees.+
6 Want Christus het inderdaad, terwyl ons nog swak was,+ op die vasgestelde tyd vir goddeloses gesterf.+
18 Ja, ook Christus het eens en vir altyd aangaande sondes gesterf,+ ’n regverdige vir onregverdiges,+ om julle tot God te lei+—hy wat doodgemaak is in die vlees,+ maar lewend gemaak is in die gees.+