Matteus 5:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Laat julle lig+ net so voor die mense skyn, sodat hulle julle goeie werke+ kan sien en heerlikheid kan gee+ aan julle Vader wat in die hemele is. Filippense 2:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 sodat julle onberispelik+ en onskuldig kan word, kinders+ van God sonder ’n smet te midde van ’n verdorwe en verdraaide geslag,+ onder wie julle as ligte in die wêreld skyn,+
16 Laat julle lig+ net so voor die mense skyn, sodat hulle julle goeie werke+ kan sien en heerlikheid kan gee+ aan julle Vader wat in die hemele is.
15 sodat julle onberispelik+ en onskuldig kan word, kinders+ van God sonder ’n smet te midde van ’n verdorwe en verdraaide geslag,+ onder wie julle as ligte in die wêreld skyn,+