21 “‘Maar as julle in verset teen my bly wandel en nie na my wil luister nie, dan sal ek julle sewe keer soveel slae moet toedien volgens julle sondes.+
15En ek het in die hemel ’n ander teken gesien,+ groot en wonderbaar: sewe engele+ met sewe plae.+ Dit is die laastes, want deur middel daarvan word die toorn+ van God tot ’n einde gebring.+