Eksodus 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Hierop het God vir Moses gesê: “EK SAL WORD WAT EK SAL WORD.”+ En hy het bygevoeg: “Só moet jy vir die kinders van Israel sê: ‘EK SAL WORD het my na julle toe gestuur.’”+ Openbaring 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Johannes aan die sewe gemeentes+ wat in die landstreek Asië is: Mag julle onverdiende goedhartigheid en vrede hê van “Die Een wat is en wat was en wat kom”,+ en van die sewe geeste+ wat voor sy troon is,
14 Hierop het God vir Moses gesê: “EK SAL WORD WAT EK SAL WORD.”+ En hy het bygevoeg: “Só moet jy vir die kinders van Israel sê: ‘EK SAL WORD het my na julle toe gestuur.’”+
4 Johannes aan die sewe gemeentes+ wat in die landstreek Asië is: Mag julle onverdiende goedhartigheid en vrede hê van “Die Een wat is en wat was en wat kom”,+ en van die sewe geeste+ wat voor sy troon is,