Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 1
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Openbaring 1:1

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:6; Ga 1:12
  • +Da 2:28; Joh 12:49
  • +Am 3:7; Op 7:3; 22:6
  • +Op 1:19
  • +Op 22:16
  • +Han 2:22
  • +Mt 10:2; Mr 1:19; Joh 21:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 15-17

    Die Wagtoring (1999),

    1999/12/1, bl. 15, 19

    1999/11/1, bl. 6

Openbaring 1:2

Kruisverwysings

  • +Op 1:9
  • +Op 22:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 16-17

Openbaring 1:3

Kruisverwysings

  • +Joh 13:17
  • +Ps 1:2; 1Ti 4:13
  • +Op 22:18
  • +Lu 11:28; Jak 1:22
  • +Da 8:19; Op 22:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/1/15, bl. 31

    1999/12/1, bl. 14-19

    1989/4/1, bl. 10-11

    1988/12/15, bl. 10-11

    Openbaring se klimaks, bl. 6, 17

Openbaring 1:4

Kruisverwysings

  • +Op 1:11
  • +Eks 3:14; Op 1:8; 4:8; 11:17
  • +Op 4:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/1/15, bl. 30

    Openbaring se klimaks, bl. 18

Openbaring 1:5

Kruisverwysings

  • +Ps 89:37; Op 3:14
  • +Kol 1:18
  • +Ps 89:27; 1Ti 6:15; Op 19:16
  • +Joh 15:9
  • +Heb 9:14; 1Pe 1:19; 1Jo 1:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 18-19

    Die Wagtoring (1999),

    1999/12/1, bl. 10

    Verkondigers, bl. 19-25

Openbaring 1:6

Kruisverwysings

  • +Eks 19:6; Lu 22:29
  • +1Pe 2:5; Op 5:10; 20:6
  • +1Ti 6:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 19

Openbaring 1:7

Kruisverwysings

  • +Da 7:13; Mt 26:64; Mr 13:26; Han 1:11; 1Te 4:17; Op 14:14
  • +Ef 1:18
  • +Mt 27:49
  • +Mt 24:30

Indekse

  • Navorsingsgids

    God se Koninkryk, bl. 226

    Die Wagtoring,

    2007/3/15, bl. 3, 5

    1993/5/1, bl. 22-23

    1992/10/1, bl. 15-16

    1988/1/1, bl. 18

    Openbaring se klimaks, bl. 19-20

    Redenering, bl. 428

Openbaring 1:8

Kruisverwysings

  • +Jes 48:12; Op 21:6; 22:13
  • +Op 1:4
  • +Ge 17:1; Eks 6:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 1808

    Die Wagtoring,

    2009/1/15, bl. 30-31

    1999/12/1, bl. 10

    Openbaring se klimaks, bl. 20

Openbaring 1:9

Kruisverwysings

  • +Mt 24:9; Heb 10:33; Op 2:10
  • +Lu 12:32
  • +Mt 10:22; 2Ti 2:12
  • +Ro 8:17
  • +Han 1:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 20-21

    Die Wagtoring (1999),

    1999/12/1, bl. 14-15

Openbaring 1:10

Kruisverwysings

  • +1Kr 28:12; Mt 22:43
  • +1Kor 1:8; 5:5
  • +Ese 40:2; 2Kor 12:2
  • +Op 1:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesus – Die weg, bl. 313

    Openbaring se klimaks, bl. 22-24

    Die Wagtoring,

    2003/5/15, bl. 10

    1997/12/15, bl. 11

    1991/4/15, bl. 26-27

    1989/4/1, bl. 11-12

    1988/12/15, bl. 11

    1988/10/15, bl. 10

Openbaring 1:11

Kruisverwysings

  • +Hab 2:2
  • +Op 1:4
  • +Ef 1:1; Op 2:1
  • +Op 2:8
  • +Op 2:12
  • +Han 16:14; Op 2:18
  • +Op 3:1
  • +Op 3:7
  • +Kol 4:16; Op 3:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/1/15, bl. 30

    2007/8/15, bl. 9, 11

    1989/4/1, bl. 11

    1988/12/15, bl. 11

    Openbaring se klimaks, bl. 23-24

    ‘Goeie land’, bl. 33

    Redenering, bl. 103-104

Openbaring 1:12

Kruisverwysings

  • +2Kr 4:7; Op 1:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 25, 28-29

Openbaring 1:13

Kruisverwysings

  • +Da 7:13; Op 14:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 25

Openbaring 1:14

Kruisverwysings

  • +Spr 20:29; Da 7:9
  • +Op 19:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 25

Openbaring 1:15

Kruisverwysings

  • +Op 2:18
  • +Op 1:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 25

Openbaring 1:16

Kruisverwysings

  • +Op 1:20
  • +Jes 49:2
  • +Mt 17:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/10/15, bl. 14

    Openbaring se klimaks, bl. 26-27, 28-29

Openbaring 1:17

Kruisverwysings

  • +Mt 17:7
  • +Han 26:23; Kol 1:18; Op 1:5
  • +Joh 5:21; 6:40; Op 2:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/1/15, bl. 30-31

    Openbaring se klimaks, bl. 26-28

Openbaring 1:18

Kruisverwysings

  • +Lu 24:5; 1Kor 15:45
  • +Ro 5:6; 1Pe 3:18
  • +Ro 6:9; 1Ti 6:16; Heb 7:24
  • +Job 38:17; Ps 9:13
  • +Jes 38:10; Mt 16:18; Joh 6:54; 11:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 27-28

    Aanbid God, bl. 83

Openbaring 1:19

Kruisverwysings

  • +Op 4:1; 22:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 24

Openbaring 1:20

Kruisverwysings

  • +Op 1:16
  • +Op 1:12
  • +Mt 5:16; Flp 2:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Lewe en Bediening – Vergaderingwerkboek,

    2019/11, bl. 5

    Die Wagtoring,

    2012/10/15, bl. 14

    2010/9/15, bl. 27

    2009/1/15, bl. 30

    2007/4/1, bl. 27

    2003/5/15, bl. 10

    2002/3/15, bl. 14

    1988/10/1, bl. 17

    1987/8/1, bl. 17-18

    Openbaring se klimaks, bl. 28-29, 134, 136

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 1:11Kor 14:6; Ga 1:12
Op. 1:1Da 2:28; Joh 12:49
Op. 1:1Am 3:7; Op 7:3; 22:6
Op. 1:1Op 1:19
Op. 1:1Op 22:16
Op. 1:1Han 2:22
Op. 1:1Mt 10:2; Mr 1:19; Joh 21:20
Op. 1:2Op 1:9
Op. 1:2Op 22:20
Op. 1:3Ps 1:2; 1Ti 4:13
Op. 1:3Op 22:18
Op. 1:3Lu 11:28; Jak 1:22
Op. 1:3Da 8:19; Op 22:10
Op. 1:3Joh 13:17
Op. 1:4Op 1:11
Op. 1:4Eks 3:14; Op 1:8; 4:8; 11:17
Op. 1:4Op 4:5
Op. 1:5Ps 89:37; Op 3:14
Op. 1:5Kol 1:18
Op. 1:5Ps 89:27; 1Ti 6:15; Op 19:16
Op. 1:5Joh 15:9
Op. 1:5Heb 9:14; 1Pe 1:19; 1Jo 1:7
Op. 1:6Eks 19:6; Lu 22:29
Op. 1:61Pe 2:5; Op 5:10; 20:6
Op. 1:61Ti 6:16
Op. 1:7Da 7:13; Mt 26:64; Mr 13:26; Han 1:11; 1Te 4:17; Op 14:14
Op. 1:7Ef 1:18
Op. 1:7Mt 27:49
Op. 1:7Mt 24:30
Op. 1:8Jes 48:12; Op 21:6; 22:13
Op. 1:8Op 1:4
Op. 1:8Ge 17:1; Eks 6:3
Op. 1:9Mt 24:9; Heb 10:33; Op 2:10
Op. 1:9Lu 12:32
Op. 1:9Mt 10:22; 2Ti 2:12
Op. 1:9Ro 8:17
Op. 1:9Han 1:8
Op. 1:101Kr 28:12; Mt 22:43
Op. 1:101Kor 1:8; 5:5
Op. 1:10Ese 40:2; 2Kor 12:2
Op. 1:10Op 1:15
Op. 1:11Hab 2:2
Op. 1:11Op 1:4
Op. 1:11Ef 1:1; Op 2:1
Op. 1:11Op 2:8
Op. 1:11Op 2:12
Op. 1:11Han 16:14; Op 2:18
Op. 1:11Op 3:1
Op. 1:11Op 3:7
Op. 1:11Kol 4:16; Op 3:14
Op. 1:122Kr 4:7; Op 1:20
Op. 1:13Da 7:13; Op 14:14
Op. 1:14Spr 20:29; Da 7:9
Op. 1:14Op 19:12
Op. 1:15Op 2:18
Op. 1:15Op 1:10
Op. 1:16Op 1:20
Op. 1:16Jes 49:2
Op. 1:16Mt 17:2
Op. 1:17Mt 17:7
Op. 1:17Han 26:23; Kol 1:18; Op 1:5
Op. 1:17Joh 5:21; 6:40; Op 2:8
Op. 1:18Lu 24:5; 1Kor 15:45
Op. 1:18Ro 5:6; 1Pe 3:18
Op. 1:18Ro 6:9; 1Ti 6:16; Heb 7:24
Op. 1:18Job 38:17; Ps 9:13
Op. 1:18Jes 38:10; Mt 16:18; Joh 6:54; 11:25
Op. 1:19Op 4:1; 22:6
Op. 1:20Op 1:16
Op. 1:20Op 1:12
Op. 1:20Mt 5:16; Flp 2:15
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Openbaring 1:1-20

Openbaring

1 ’n Openbaring+ deur Jesus Christus, wat God hom gegee het,+ om vir sy slawe+ die dinge te toon wat binnekort moet plaasvind.+ En hy het sy engel uitgestuur+ en dit deur hom in tekens+ aan sy slaaf Johannes+ oorgedra, 2 wat getuig het van die woord wat God gegee het+ en van die getuienis wat Jesus Christus gegee het,+ ja, van alles wat hy gesien het. 3 Gelukkig+ is hy wat die woorde van hierdie profesie hardop lees+ en dié wat dit hoor+ en wat die dinge onderhou wat daarin geskrywe staan;+ want die vasgestelde tyd is naby.+

4 Johannes aan die sewe gemeentes+ wat in die landstreek Asië is:

Mag julle onverdiende goedhartigheid en vrede hê van “Die Een wat is en wat was en wat kom”,+ en van die sewe geeste+ wat voor sy troon is, 5 en van Jesus Christus, “die Getroue Getuie”,+ “Die eersgeborene uit die dode”+ en “Die Heerser van die konings van die aarde”.+

Aan hom wat ons liefhet+ en wat ons deur middel van sy eie bloed van ons sondes losgemaak het+— 6 en hy het ons ’n koninkryk gemaak,+ priesters+ vir sy God en Vader—ja, aan hom die heerlikheid en die mag tot in ewigheid.+ Amen.

7 Kyk! Hy kom met die wolke,+ en elke oog sal hom sien,+ ook diegene wat hom deurboor het;+ en al die stamme van die aarde sal hulleself in droefheid slaan weens hom.+ Ja, Amen.

8 “Ek is die Alfa en die Omeʹga”,+ sê Jehovah God, “die Een wat is en wat was en wat kom,+ die Almagtige.”+

9 Ek, Johannes, julle broer en ’n deelgenoot met julle in die verdrukking+ en die koninkryk+ en volharding+ in gemeenskap met Jesus,+ het my op die eiland bevind wat Patmos genoem word, omdat ek oor God gepraat en van Jesus getuig het.+ 10 Deur inspirasie+ het ek my in die dag van die Here+ bevind,+ en ek het ’n sterk stem agter my gehoor,+ soos dié van ’n trompet, 11 wat gesê het: “Skryf wat jy sien+ in ’n boekrol en stuur dit aan die sewe gemeentes:+ in Eʹfese+ en in Smirna+ en in Perʹgamum+ en in Tiatiʹra+ en in Sardis+ en in Filadelʹfia+ en in Laodiseʹa.”+

12 En ek het omgedraai om die stem te sien wat met my gepraat het, en toe ek omgedraai het, het ek sewe goue lampstaanders+ gesien, 13 en tussen die lampstaanders iemand soos ’n seun van die mens,+ geklee in ’n kleed wat tot op die voete hang, en om die bors omgord met ’n goue gordel. 14 Verder was sy kop en sy hare wit+ soos wit wol, soos sneeu, en sy oë soos ’n vuurvlam;+ 15 en sy voete was soos fyn koper+ wanneer dit in ’n oond gloei; en sy stem+ was soos die geluid van baie waters. 16 En in sy regterhand het hy sewe sterre+ gehad, en uit sy mond het ’n skerp, lang tweesnydende swaard+ gekom, en sy aangesig was soos die son wanneer hy in sy krag skyn.+ 17 En toe ek hom sien, het ek asof dood voor sy voete neergeval.

En hy het sy regterhand op my gelê en gesê: “Moenie bevrees wees nie.+ Ek is die Eerste+ en die Laaste,+ 18 en die lewende;+ en ek het doodgegaan,+ maar kyk! ek lewe vir ewig en altyd,+ en ek het die sleutels van die dood+ en van Haʹdes.+ 19 Skryf dan die dinge op wat jy gesien het, en die dinge wat is en die dinge wat hierna sal plaasvind.+ 20 Wat die heilige geheim betref van die sewe sterre+ wat jy op my regterhand gesien het, en van die sewe goue lampstaanders:+ Die sewe sterre beteken die engele van die sewe gemeentes, en die sewe lampstaanders beteken sewe gemeentes.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel