Jeremia 51:64 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 64 En jy moet sê: ‘So sal Babilon sink en nooit weer opkom nie weens die rampspoed wat ek oor hom bring;+ en hulle sal hulle beslis vermoei.’”+ Tot sover die woorde van Jeremia. Esegiël 26:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “‘Skielike verskrikkinge sal ek jou maak,+ en jy sal daar nie wees nie; en jy sal gesoek word,+ maar jy sal tot onbepaalde tyd nie meer gevind word nie’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.”
64 En jy moet sê: ‘So sal Babilon sink en nooit weer opkom nie weens die rampspoed wat ek oor hom bring;+ en hulle sal hulle beslis vermoei.’”+ Tot sover die woorde van Jeremia.
21 “‘Skielike verskrikkinge sal ek jou maak,+ en jy sal daar nie wees nie; en jy sal gesoek word,+ maar jy sal tot onbepaalde tyd nie meer gevind word nie’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.”