Psalm 37:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En nog net ’n klein rukkie en die goddelose sal daar nie meer wees nie;+En jy sal beslis ag gee op sy plek, en hy sal daar nie wees nie.+ Psalm 37:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 En tog het hy verdwyn, en kyk, hy was daar nie;+En ek het hom bly soek, en hy is nie gevind nie.+
10 En nog net ’n klein rukkie en die goddelose sal daar nie meer wees nie;+En jy sal beslis ag gee op sy plek, en hy sal daar nie wees nie.+