Openbaring 13:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Hiér is dit ’n kwessie van wysheid: Laat die een wat intelligensie het, die getal van die wilde dier bereken, want dit is ’n mens se+ getal; en sy getal is seshonderd-ses-en-sestig.+
18 Hiér is dit ’n kwessie van wysheid: Laat die een wat intelligensie het, die getal van die wilde dier bereken, want dit is ’n mens se+ getal; en sy getal is seshonderd-ses-en-sestig.+