28 Jesus het vir hulle gesê: “Voorwaar, ek sê vir julle: In die herskepping, wanneer die Seun van die mens op sy glorieryke troon gaan sit, sal ook julle wat my gevolg het, op twaalf trone sit en die twaalf stamme van Israel oordeel.+
2 Of weet julle nie dat die heiliges die wêreld+ sal oordeel nie?+ En as die wêreld deur julle geoordeel sal word, is julle dan onbevoeg om uiters geringe+ sake te verhoor?