Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 45:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 “Maak gou en gaan terug na my pa toe, en sê vir hom: ‘Dít is wat u seun Josef gesê het: “God het my as heer oor die hele Egipte aangestel.+ Kom so gou as moontlik na my toe.+

  • Genesis 45:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Daar sal ek kos aan u voorsien, want daar is nog vyf jaar van hongersnood oor.+ Dan sal u en u huis en alles wat u het, nie in armoede verval nie.”’

  • Genesis 47:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 En daar was geen kos* in die hele land nie, want die hongersnood was baie erg, en Egipte en Kanaän het baie swaargekry as gevolg van die hongersnood.+

  • Genesis 47:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Gaan u ons laat sterf en toelaat dat ons grond verwaarloos word? Koop ons en ons grond in ruil vir kos, en ons sal Farao se slawe word, en ons grond sal syne word. Gee vir ons saad sodat ons kan lewe en nie sterf nie en sodat ons grond nie ’n woesteny word nie.”

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel