Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 105:17, 18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Hy het ’n man voor hulle uit gestuur

      wat as ’n slaaf verkoop is – Josef.+

      18 Hulle het boeie aan sy voete gesit,+

      en sy nek is in ysters gesit.*

  • Handelinge 7:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 En die familiehoofde het jaloers geword en het Josef+ verkoop om na Egipte geneem te word.+ Maar God was met hom,+ 10 en hy het hom gered van al sy moeilikhede. Hy het vir hom wysheid gegee en het hom die goedkeuring van Farao, die koning van Egipte, laat geniet. En Farao het hom aangestel om Egipte en sy hele huis te bestuur.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel