Genesis 47:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 En daar was geen kos* in die hele land nie, want die hongersnood was baie erg, en Egipte en Kanaän het baie swaargekry as gevolg van die hongersnood.+
13 En daar was geen kos* in die hele land nie, want die hongersnood was baie erg, en Egipte en Kanaän het baie swaargekry as gevolg van die hongersnood.+