Genesis 28:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 En Jehovah het boaan gestaan, en hy het gesê: “Ek is Jehovah, die God van jou vader Abraham en die God van Isak.+ Die land waarop jy lê, gaan ek aan jou en aan jou nageslag* gee.+
13 En Jehovah het boaan gestaan, en hy het gesê: “Ek is Jehovah, die God van jou vader Abraham en die God van Isak.+ Die land waarop jy lê, gaan ek aan jou en aan jou nageslag* gee.+