Josua 19:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Die tweede lot+ was vir Siʹmeon, vir die families van die stam van Siʹmeon.+ Hulle erfdeel was binne-in die erfdeel van Juda.+ Josua 21:41 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 41 Die Leviete het altesaam 48 stede met hulle weivelde in die Israeliete se gebied ontvang.+
19 Die tweede lot+ was vir Siʹmeon, vir die families van die stam van Siʹmeon.+ Hulle erfdeel was binne-in die erfdeel van Juda.+