-
Genesis 43:8, 9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Juda het toe sy pa, Israel, gesmeek: “Stuur die seun saam met my,+ en laat ons gaan sodat ons kan lewe en nie sterf nie+ – ons en Pa en ons kinders.+ 9 Ek sal die waarborg wees vir sy veiligheid.+ Pa kan my verantwoordelik hou. As ek hom nie terugbring en hom hier voor Pa laat staan nie, dan sal ek vir altyd teen Pa gesondig het.
-