14 Die driestamgroep van die kamp van die kinders van Juda het dus eerste vertrek volgens hulle afdelings,* en Nagson,+ die seun van Amminaʹdab, was oor daardie driestamgroep.
3 Al die ouermanne van Israel het na die koning in Heʹbron gekom, en koning Dawid het in Heʹbron voor Jehovah ’n verbond met hulle gemaak.+ Daarna het hulle Dawid as koning oor Israel gesalf.+