Deuteronomium 33:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Van Seʹbulon het hy gesê:+ “Wees bly, o Seʹbulon, wanneer jy uitgaan,en jy, o Isʹsaskar, in jou tente.+ 1 Kronieke 7:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Hulle broers van al die families van Isʹsaskar was magtige vegters. Daar was 87 000 volgens die geslagsregister.+
18 Van Seʹbulon het hy gesê:+ “Wees bly, o Seʹbulon, wanneer jy uitgaan,en jy, o Isʹsaskar, in jou tente.+
5 Hulle broers van al die families van Isʹsaskar was magtige vegters. Daar was 87 000 volgens die geslagsregister.+