Genesis 7:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Noag was 600 jaar oud toe die vloedwaters oor die aarde gekom het.+ Genesis 7:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 In die 600ste jaar van Noag se lewe, in die tweede maand, op die 17de dag van die maand, op daardie dag, het al die fonteine van die groot waterdieptes oopgebars en is die sluise van die hemel oopgemaak.+
11 In die 600ste jaar van Noag se lewe, in die tweede maand, op die 17de dag van die maand, op daardie dag, het al die fonteine van die groot waterdieptes oopgebars en is die sluise van die hemel oopgemaak.+