Jesaja 23:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 ’n Oordeelsboodskap teen Tirus:+ Huil, o skepe van Tarsis!+ Want die hawe is verwoes. Dit is nie moontlik om daar in te gaan nie. In die land Kittim+ is dit aan hulle geopenbaar.
23 ’n Oordeelsboodskap teen Tirus:+ Huil, o skepe van Tarsis!+ Want die hawe is verwoes. Dit is nie moontlik om daar in te gaan nie. In die land Kittim+ is dit aan hulle geopenbaar.