-
Esegiël 26:3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: ‘Kyk, ek is teen jou, o Tirus, en ek sal baie nasies teen jou bring, soos die see sy golwe laat opkom.
-