Genesis 10:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Sem het ook kinders gehad. Hy was die voorvader van al die seuns van Eber+ en die broer van Jafet, die oudste.* 1 Kronieke 1:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Arpagʹsad het die vader geword van Selag,+ en Selag het die vader geword van Eber.
21 Sem het ook kinders gehad. Hy was die voorvader van al die seuns van Eber+ en die broer van Jafet, die oudste.*