Genesis 22:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Later is daar vir Abraham vertel: “Milka het ook geboorte gegee aan seuns vir jou broer Nahor:+ Genesis 24:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Nog voordat hy klaar gepraat het, het Rebekka uitgekom met haar waterkruik op haar skouer. Sy was die dogter van Beʹtuel,+ die seun van Milka,+ die vrou van Nahor,+ Abraham se broer.
15 Nog voordat hy klaar gepraat het, het Rebekka uitgekom met haar waterkruik op haar skouer. Sy was die dogter van Beʹtuel,+ die seun van Milka,+ die vrou van Nahor,+ Abraham se broer.