Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 27:29, 30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Laat volke jou dien en laat nasies laag voor jou buig. Word die meester van jou broers, en laat die seuns van jou ma laag voor jou buig.+ Mag almal wat jou vervloek, vervloek wees, en mag almal wat jou seën, geseënd wees.”+

      30 Net nadat Isak Jakob geseën het en Jakob van Isak, sy pa, af weggegaan het, het sy broer, Esau, van die jag af teruggekom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel