Genesis 11:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Abram en Nahor het vir hulle vrouens geneem. Abram se vrou was Sarai,+ en Nahor se vrou was Milka,+ die dogter van Haran, die vader van Milka en Jiska.
29 Abram en Nahor het vir hulle vrouens geneem. Abram se vrou was Sarai,+ en Nahor se vrou was Milka,+ die dogter van Haran, die vader van Milka en Jiska.