Psalm 8:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 wat is die sterflike mens dat u aan hom dink,en ’n mensekind dat u vir hom sorg?+ Psalm 8:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 U laat hom oor die werke van u hande regeer.+ U het alles onder sy voete geplaas: