Genesis 18:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Toe het een van hulle gesê: “Ek sal beslis volgende jaar dié tyd na jou toe terugkeer, en dan sal jou vrou Sara ’n seun hê.”+ En Sara het geluister by die ingang van die tent, wat agter die man was.
10 Toe het een van hulle gesê: “Ek sal beslis volgende jaar dié tyd na jou toe terugkeer, en dan sal jou vrou Sara ’n seun hê.”+ En Sara het geluister by die ingang van die tent, wat agter die man was.