Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 29:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 swael en sout en veldbrande, sodat geen deel van die land besaai sal word en niks sal uitspruit en geen plante daarin sal groei nie, soos die verwoesting van Sodom en Gomorʹra,+ Adma en Seboʹjim,+ wat Jehovah in sy groot woede verwoes het –

  • Lukas 17:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Maar op die dag toe Lot uit Sodom uitgegaan het, het dit vuur en swael uit die hemel gereën en hulle almal vernietig.+

  • 2 Petrus 2:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 En hy het die stede Sodom en Gomorʹra veroordeel+ deur hulle tot as te verbrand, en daardeur het hy vir goddelose mense ’n voorbeeld gegee van wat sou kom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel