Genesis 12:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Toe het Jehovah Farao en sy huis met ernstige plae getref as gevolg van Sarai, Abram se vrou.+ Psalm 105:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Hy het nie toegelaat dat enigiemand hulle onderdruk nie,+maar ter wille van hulle het hy konings tereggewys+
14 Hy het nie toegelaat dat enigiemand hulle onderdruk nie,+maar ter wille van hulle het hy konings tereggewys+