Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 17:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Maar dit is met Isak wat ek my verbond sal bevestig.+ Sara sal volgende jaar hierdie tyd aan hom geboorte gee.”+

  • Genesis 18:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Toe het een van hulle gesê: “Ek sal beslis volgende jaar dié tyd na jou toe terugkeer, en dan sal jou vrou Sara ’n seun hê.”+ En Sara het geluister by die ingang van die tent, wat agter die man was.

  • Genesis 18:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Is enigiets onmoontlik vir Jehovah?+ Ek sal volgende jaar dié tyd na jou toe terugkeer, en Sara sal ’n seun hê.”

  • Romeine 9:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Want die belofte het gesê: “Op dié tyd sal ek kom, en Sara sal ’n seun hê.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel