5 Later het Abraham alles wat hy gehad het, aan Isak gegee,+ 6 maar Abraham het geskenke gegee aan die seuns wat hy by sy byvrouens gehad het. Toe, terwyl hy nog gelewe het, het hy hulle ooswaarts gestuur, weg van sy seun Isak af,+ na die land van die Ooste.