17 Daarom het die Vader my lief,+ omdat ek my lewe gee,+ sodat ek dit weer kan ontvang. 18 Niemand neem dit van my af weg nie, maar ek gee dit uit my eie. Ek het gesag om dit te gee, en ek het gesag om dit weer te ontvang.+ Ek het hierdie gebod van my Vader ontvang.”