Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 53:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Daarom sal ek hom ’n deel onder die menigte gee,

      en saam met die magtiges sal hy die buit verdeel,

      omdat hy sy lewe gegee het*+

      en as ’n oortreder beskou is.+

      Hy het die sonde van baie mense gedra,+

      en hy het vir die oortreders tussenbeide getree.+

  • Filippense 2:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Wat meer is, toe hy as ’n mens gekom* het, het hy homself verneder en gehoorsaam geword tot die dood toe,+ ja, die dood aan ’n folterpaal.*+

  • Hebreërs 2:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Maar ons sien wel dat Jesus, wat ’n bietjie laer as engele gemaak is,+ met heerlikheid en eer gekroon is omdat hy die dood ondergaan het.+ Deur God se onverdiende goedheid het hy die dood vir elke mens ervaar.+

  • Hebreërs 12:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 terwyl ons ons oë stip gerig hou op die een wat ons in ons geloof lei en wat ons geloof volkome maak* – Jesus.+ As gevolg van die vreugde wat voor hom gestel is, het hy ’n folterpaal* verduur en het die skande nie vir hom saak gemaak nie, en hy het aan die regterhand van die troon van God gaan sit.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel