-
Genesis 20:9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 Toe het Abimeʹleg Abraham geroep en vir hom gesê: “Wat het jy aan ons gedoen? Watter sonde het ek teen jou gepleeg dat jy so ’n groot sonde oor my en my koninkryk gebring het? Wat jy aan my gedoen het, is nie reg nie.”
-