Openbaring 20:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Hy het die draak+ gegryp, die oorspronklike slang,+ wat die Duiwel+ en Satan+ is, en hom vir 1 000 jaar gebind. Openbaring 20:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 En die Duiwel, wat hulle mislei het, is in die poel van vuur en swael gegooi, waar die wilde dier+ sowel as die valse profeet reeds was,+ en hulle sal dag en nag gepynig* word vir ewig en altyd.
2 Hy het die draak+ gegryp, die oorspronklike slang,+ wat die Duiwel+ en Satan+ is, en hom vir 1 000 jaar gebind.
10 En die Duiwel, wat hulle mislei het, is in die poel van vuur en swael gegooi, waar die wilde dier+ sowel as die valse profeet reeds was,+ en hulle sal dag en nag gepynig* word vir ewig en altyd.